Shet up, Let, en vier fees

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Shet up, Let, en vier fees

Ons boekeredakteur is aan die hardloop, maar hou haar ore oop vir klinkende frases van haarkappers en die legendariese Katvrou.

Shet up, Let!

As jy hierdie lees, is die VWB-Cullinan-Boekefees al in volle swang. Vandag hardloop ek rond, te midde van vure doodslaan, ja, selfs nog na die haarkapper. Daar hoor ek altyd kostelikhede vir my spens. Soos die haarkapper wat sê: “Relax darling, Mercury is nie meer in retrograde nie.” Goed om te weet. Soos die vaardige knipper wat vertel van haar ouma Let wat nooit bestuur het nie, maar altyd raad gegee het van die passasiersitplek af. Dan sê haar oupa: “Shet up, Let!”

Ek hou my oor op die grond en versamel oomblikke en koddighede. In Duits is daar ’n woord vir ’n unieke, oorspronklike mens: Unikat. In Afrikaans het ons net “duplikaat”. Ek het heelwat sonderlinge mense in my lewe ontmoet, maar die een Unikat wat uitstaan, is Katvrou...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.