Oor ry en vlieg en ’n bev of twee

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Oor ry en vlieg en ’n bev of twee

ANNELIESE BURGESS vertel van die wonder van gesprekke met vreemde mense.

Goeiemôre

Ek groet uit Cullinan, waar ons hierdie naweek heerlik, heerlik Boekefees gehou het. Afgeskop met 'n gesprek Vrydagaand oor Koos du Plessis se musiek en afgesluit met 'n witwarm politieke gesprek tussen J.P. Landman en Piet Croucamp. En tussendeur een heerlike boekpraatjie ná die ander, met koffie en melktert (en wyn). En vanoggend het ons nog poësie in die klipkerk (my gunsteling deel van Deborah Steinmair se fantastiese feeste).

Dit is vir my altyd opnuut lekker om in hierdie deel van die wêreld te wees, want ek kom maar min hier in die noorde. Dit is vanoggend een van daardie lieflike waterige Hoëveldse herfsdae wat my oombliklik terugneem na 'n gelukkige plek in my kop – dit is iets aan die lug, en die lig, en die reuk van gras en rook. Dit is Johannesburg. In die 90's. Ons was jonk en wild en braaf...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.