Kosgenot en walvisstories

AGTERBLAD

Kosgenot en walvisstories

Die Fomolistas bekyk ook nuwe Adidas- and Crocs-skoene en laat waai met beledigings uit Shakespeare-werke.

  • 17 Mei 2024
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 14 van 26

Wat jy dié week wil weet

Skoenpraatjies

As jy hierdie winter in 'n paar skoene moet belê, hoef jy nie verder as die retro Adidas Samba (https://www.adidas.co.za/samba-men-shoes) te soek nie. Hierdie skoen is al in die 1950's ontwerp en gedra deur 'n Duitse sokkerspan wat op soek na 'n duursame skoen vir yskoue toestande was. Dit is gemoderniseer, in baie kleure beskikbaar en kan by alles gedra word. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.