Portret | Die derde kandidaat wat Trump én Biden in die wiele kan ry

WIE IS ROBERT F. KENNEDY JR.?

Portret | Die derde kandidaat wat Trump én Biden in die wiele kan ry

Robert F. Kennedy junior het nie ’n kat se kans om president te word nie, maar die ander twee kandidate durf hom nie ignoreer nie, skryf WILLEM KEMPEN.

SELFS al het die Amerikaanse kieserskorps geheel en al uit lede van sy eie familie bestaan, sou Robert Francis Kennedy junior (RFK jr.) steeds nie in November die Withuis-paal kon haal nie. Nie eens amper nie.

Trouens, twee van sy eie bloedsusters is onder die groep van 15 prominente Kennedys wat nie net in April in die openbaar vir Joe Biden onderskryf het nie, maar dit ook duidelik gemaak het dat hulle sterk teen hulle broer se kandidatuur gekant is.

Géén prominente Kennedy onderskryf hom as presidentskandidaat nie, terwyl van die bekendstes onder hulle hom al in die openbaar gekritiseer of selfs as 'n verleentheid beskryf het, insluitend Caroline Kennedy, Joe Kennedy III, Victoria Ann Kennedy, Patrick J. Kennedy, Rory Kennedy en Jack Schlossberg, seun van Caroline Kennedy...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.