Hoe Grace Jones deur ’n Afrikaanse meisie van Brakpan ontdek is

LA VIE EN ROSE

Hoe Grace Jones deur ’n Afrikaanse meisie van Brakpan ontdek is

Die wildewragtig van die popwêreld in die 1970’s en 1980’s, Grace Jones, word Sondag 76 jaar oud. HERMAN LATEGAN het by die eertydse mannekyn Esti Mellet-Mass gaan hoor hoe sy 'n onbekende Jones se sangloopbaan help loods het toe hulle saam in Parys gewerk het.

IN die 1980’s en 1990’s was die stedelike naglewe wêreldwyd wild en bevrydend. Fuiwers het gedans in cha-cha-paleise totdat die son opgekom het. Dit was nie futloos soos vandag nie.

Selfs in die Kaap is internasionale glanspersoonlikhede soos die modeontwerper Jean-Paul Gaultier, die model Naomi Campbell, die sanger Cliff Richard en die akteur Ian McKellen gereeld by Angels en Detour gesien.

Die musiek was wild en vars, ontwrigtend, hard, vinger-in-die-lug trilsensasies. By Rita’s is ons deur ons laatnagkaperjolle aan anargiste soos Nina Hagen blootgestel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.