Toe HERMAN LATEGAN onlangs weer na die rolprent Four Weddings and a Funeral kyk, het dit hom herinner aan veral vier ander troues en 'n begrafnis wat hy deur die jare bygewoon het.
DIE trouseisoen kom glo einde dié maand tot 'n einde. So vertel 'n vriendin van my, wat eers 'n onderwyser was, bittermin verdien het, en toe besluit het om 'n trouebeplanner te word.
Dit was 'n finansiële openbaring, vele mense spandeer 'n fortuin op hulle troues. Sy is tot 2027 amper-amper vol bespreek. Dit het my laat dink aan die talle troues wat ek al deur die dekades bygewoon het.
Ongelukkig is baie van daardie paartjies wat so gelukkig op hulle troudag was later onder luide vyandigheid geskei. Is iets klein en intiem miskien nie meer van pas nie, veral in hierdie tye van gebrek? Doen meer met minder...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
TROU IS NIE PERDE KOOP NIE
Vier troues en ’n begrafnis
Toe HERMAN LATEGAN onlangs weer na die rolprent Four Weddings and a Funeral kyk, het dit hom herinner aan veral vier ander troues en 'n begrafnis wat hy deur die jare bygewoon het.
Deel
DIE trouseisoen kom glo einde dié maand tot 'n einde. So vertel 'n vriendin van my, wat eers 'n onderwyser was, bittermin verdien het, en toe besluit het om 'n trouebeplanner te word.
Dit was 'n finansiële openbaring, vele mense spandeer 'n fortuin op hulle troues. Sy is tot 2027 amper-amper vol bespreek. Dit het my laat dink aan die talle troues wat ek al deur die dekades bygewoon het.
Ongelukkig is baie van daardie paartjies wat so gelukkig op hulle troudag was later onder luide vyandigheid geskei. Is iets klein en intiem miskien nie meer van pas nie, veral in hierdie tye van gebrek? Doen meer met minder...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
So lelik soos ’n nat mop
Tent City se gruweleinde
Vinger-alleen: as verwerping by jou spook
Van polisieman tot straathoek-bedelaar
Vreemde en absurde verhale van die verhoog
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.