So lelik soos ’n nat mop

IN HERINNERING SE WEI

So lelik soos ’n nat mop

Een van Kaapstad se bekendste geboue, die Tuine-sentrum, het laasjaar 'n halfeeu oud geword. HERMAN LATEGAN deel sy herinneringe aan hierdie groteske, monolitiese betonblok wat van die see af sigbaar is en met 22 vloere uit volle bors uittroon bo alles.

VOORDAT ek terugkyk na die jaar toe die Tuine-sentrum sy verskyning in 1973 gemaak het, laat ek eers my geheuebeelde van die plek voor daardie tyd herroep.

Op die plek waar die sentrum vandag staan was daar die International-hotel. Dit was 'n lieflike groot ou plek waar jy Sondagmiddae kroegetes met groot borde vleis, rys en aartappels kon geniet.

Jy mag nie op Sondae drank gekoop het nie, maar as jy geëet het, was die NG Kerk en vroom Natte tevrede dat jy darem kon skapies aanjaag. Vele van die inwoners van Vredehoek en Tuine het my laat weet wat hulle alles onthou...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.