Vinger-alleen: as sadistiese verwerping by jou kom spook
SLAGOFFER VAN GHOSTING

Die bekroonde rolprent The Banshees of Inisherin, wat tans op Disney+ te sien is, bied 'n ontstellende blik op ghosting. HERMAN LATEGAN besin oor hierdie verskynsel wat soms aan tiranniese sadisme kan grens.
OP 'n dag ignoreer sy beste vriend hom. Hy is verpletter.
Hulle is ou drinkebroers wat in 'n kroeg op 'n klein eiland aan die kus van Ierland 'n dop geniet. Dit is koud, dit is groen, daar is skape. 'n Kil wind waai oor die digte, groen gras en spookagtige vlaktes, die soutsee bruis. Almal ken mekaar.
In die rolprent The Banshees of Inisherin vertolk Colin Farrell die karakter Pádraic en Brendan Gleeson sy vriend Colm. Die ouer Colm besluit eendag om nie meer met sy jonger vriend Pádraic te praat nie. Pádraic het niks aan hom gedoen nie. Colm is reguit – hy hou eenvoudig nie meer van sy vriend nie. Hy vind sy kroegpraatjies vervelig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Herinneringe aan motors en mense
Vreemde en absurde verhale van die verhoog
Toe Seepunt sy hart verloor het
Die daaglikse stryd in ’n rolstoel
Greyton se (wit) kroon
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.