Snap, crackle en pof

KOS

Snap, crackle en pof

ERRIEDA DU TOIT lê haar eiertjie oor soufflé en verklap ’n rooiwarm obsessie.

SEWE. Dis hoeveel geregte die gemiddelde huiskok in hulle repertoire het en keer op keer maak, volgens 'n Britse verbruikersondersoek. Ons kossofistikate kan dalk te maklik neerkyk op ander se saai koslewens, sonder om die balk in die oog van ons eie patroonmatigheid raak te sien.

Ek het nogals begrip vir die nodigheid van roetine. Dis immers een ding minder om oor te stres as die antwoord op die lewensvraagstuk “wat eet ons vanaand” in die spens en yskas wag.

Dink so daaroor: As jy net sewe dinge in jou repertoire het, laat dit iets wees wat eindelose vreugde sal gee. Die voorspelbaarheid kan jy altyd met ’n paar smaakvariasies temper...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.