Is Songfestival skrif aan die muur vir Europese Parlement?

DINSDAG MET ANESCA SMITH

Is Songfestival skrif aan die muur vir Europese Parlement?

ANESCA SMITH wonder wat die groot steun vir Israel in die Eurovision-sangkompetisie vir die Europese parlementsverkiesing beteken.

’n Paar keer hoor jy die 65-jarige Nederlandse ondernemer diep sug en sê al wat hy in die lewe wens, is om ’n mooi, gesonde onderneming aan sy kinders na te laat. Dan weet jy al waar Dawid die wortels begrawe het: Pappa gaan voorlopig nêrens nie – à la Logan Roy van Succession.

Aan die woord is Oos Kesbeke, aka Nederland se koning van piekels (ingelegde komkommers), waarmee hy ’n geskatte fortuin van €9 miljoen (sowat R180 miljoen) opgebou het. Maar soos so baie ander familie-ondernemings in Nederland, is syne onder druk van multinationals. Hy is dus bekommerd oor die toekoms.

Ek kyk na ’n TV-reeks oor Kesbeke se onderneming (daar gebeur verrassend veel voor duisende potte piekels oor 'n rolband gly) om my aandag af te lei van die feit dat Nederland Saterdag op die nippertjie uit die 2024 Eurovision Songfestival in Swede geskop is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.