Ek wil nie soos daai vrou wees nie

DONDERDAG MET LAUREEN

Ek wil nie soos daai vrou wees nie

LAUREEN ROSSOUW wil op haar oudag van haar ego afstand doen, die wêreld platstap en in die koue see swem.

Goeiemôre

Dit het in my veertigs begin (min of meer dieselfde tyd as wat ek die doodsberigte in koerante begin lees het).

Dit was by 'n paartie op Clifton. Die buurvrou oor wie ek aanvanklik baie nuuskierig was­­ (laat sestigs), uit ’n bekende Kaapse politieke familie, is ook genooi. Wat ek gekry het, was presies die teenoorgestelde as waarna ek uitgesien het. Sy’t die party in haar wit kaftan en groot swart sonbrille gekaap met haar klagtes oor alles wat verkeerd is op Vierde Strand; onvergenoegd, selfbelangrik, onsensitief en onsmaaklik...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.