Dan Kriek se nuwe avontuur

VOLHOUBARE WOLBOERDERY

Dan Kriek se nuwe avontuur

Ná vyf jaar uit die kollig is landbou se witkop wysgeer terug – dié keer in die wolbedryf. ANNELIESE BURGESS gesels met hom oor hoe dié bedryf inklusief gemaak kan word en mense se lewe kan verander.

DAN KRIEK was die voorsitter van AgriSA in 'n baie onstuimige tyd vir landbou – in die laaste jaar van die Zuma-era en die oorgang na die nuwe administrasie van Cyril Ramaphosa.

Vir boere is dié oorgang gebrandmerk deur die besluit by die ANC se nasionale verskiesingskonferensie om art. 25 van die Grondwet te wysig.

“Dit was 'n tyd van ongelooflike onsekerheid," onthou Kriek oor die mespunt-debat rondom grond wat destyds posgevat en gelei het tot die stigting van 'n presidensiële adviespaneel oor grondhervorming en landbou waarin hy gedien het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.