Leefstyllandgoedere: Binne SA se nuwe privaat dorpe

TREND

Leefstyllandgoedere: Binne SA se nuwe privaat dorpe

Val de Vie is die grootste en suksesvolste luukse leefstyllandgoed in Suid-Afrika. ANNELIESE BURGESS gesels met die ontwikkelaar, Martin Venter, oor hoe sy visie ontwikkel het en hoekom Kaapstad nou een van die topvyf-bestemmings ter wêreld vir die “soneiendom-mark" is.

HY was van kleins af passievol oor plase en perde en dit was altyd sy droom as 'n eiendomsontwikkelaar om 'n rustige, veilige plaaslewenstyl te skep “waar families lekker kan saamleef".

Maar dit sou lúúks wees. En met elke moontlike sportgerief.

En hierdie visie het Martin Venter met groot sukses reggekry op Val de Vie, die uitgestrekte leefstyllandgoed op 800 ha grond tussen die Paarl en Franschhoek in Wes-Kaap – in wese 'n selfonderhoudende privaat dorp met sy eie dienste en water en veiligheid. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.