Die hoekom van die opgang en ondergang van die ANC

SWAK LEIERSKAP

Die hoekom van die opgang en ondergang van die ANC

MAX DU PREEZ bespreek 'n nuwe boek deur 'n ANC-insider oor die snelle agteruitgang van die ANC.

“There is a perennial fascination and lament about how and why the African National Congress, the midwife of freedom and justice in South Africa, so quickly morphed into a feral rubble solely preoccupied with material enrichment — at the expense of the people they did everything to champion, including being ready to pay the ultimate sacrifice, dying for the cause of freedom.”

Dít is inderdaad die groot vraag van Suid-Afrika se demokratiese era: wat het van die eens glorieryke ANC van Oliver Tambo, Nelson Mandela, Chris Hani en Thabo Mbeki geword?

Dat die voormalige bevrydingsbeweging die spoor dramaties kwytgeraak het, word weerspieël nie net deur die agteruitgang in regeerkunde en die ekonomie die laaste twee dekades nie, maar deur sy tanende steun wat heel waarskynlik gaan sorg dat die ANC minder as 50%-steun in die verkiesing 30 jaar ná sy triomf in die eerste demokratiese verkiesing gaan kry...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.