Die tekort aan water, krag – en goeie leiers

TEEN-INTUÏTIEF

Die tekort aan water, krag – en goeie leiers

‘Goeie nasie, vrotsige regering’ is hoe Suid-Afrika die beste beskryf kan word. Dit kan net die resultaat van swak leierskap wees. MAX DU PREEZ skryf oor watter eienskappe goeie leiers maak. As leiers nie teen-intuïtief kan dink en optree nie, misluk hulle.

WAT is teen-intuïtiewe leierskap? Dit is die vermoë om in te sien wanneer die voor-die-hand-liggende oplossings ongewenste resultate gaan meebring, en om dan instink by die venster uit te gooi en die onverwagte te doen wat uiteindelik tot die gewenste uitkoms sal lei.

Dit is onortodoksheid; soepelheid, die dapperheid om soms teen die stroom te swem om by die einddoel uit te kom. Dit vereis 'n duidelike visie, effektiewe strategie en vinnige aanpassing by veranderende omstandighede.

Kom ek gee 'n voorbeeld van sulke leierskap uit ons geskiedenis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.