Kom ons worrie eers weer Maandag oor alles

PRESTASIES EN MISLUKKINGS

Kom ons worrie eers weer Maandag oor alles

Te midde van al die oorloë, skrikaanjaende politiek en waansin, fokus LOUIS DE VILLIERS eerder op mense se prestasies.

EK lees altyd eerste die sportblaaie, wat vertel van die mens se prestasies. Op die voorblad is daar niks buiten die mens se mislukkings nie.

Só het Earl Warren geweet te vertel en, ondanks sy tekortkominge, was dié hooggeregshof-regter en goewerneur van Kalifornië een van daai outydse Amerikaanse Republikeine wat nog met ’n mes en vurk sou kon geëet het as dit moes.

Was met my maar altyd dieselfde. Toe ek leer lees het, was daar altyd ’n BJ op die voorblad en ’n HO op die agterblad...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.