Die Beste, Yslikste, Mees Aksiebelaaide Sokkertoernooi

SOKKER-SAKE

Die Beste, Yslikste, Mees Aksiebelaaide Sokkertoernooi

Die Engelse Premierliga is inderdaad deesdae die mededingendste en aanskoulikste van al die sokkerligas in die hele wye wêreld, skryf LOUIS DE VILLIERS.

DEKADES gelede skryf ’n relatief bejaarde British Airways-verpleegster my sulke nare anti-malaria-medikasie voor. Soos my Kambodja-vakansie vorder, het ek gou begin besef hoe die goedbedoelende antie dit eintlik totaal bedônner het.

Aag, hoekom nie. Skel my maar uit. Jello, ek verdien dit. En dis immers Vrydag en herfs:

Ek was toe nooit nêrens naby malaria-muskiete nie en die pille had die nare meegevolge dat dit jou erg huilerig maak, jou toleransie vir alkohol nek omdraai en jou kreefpienk laat braai as jy dit in die sonskyn sou waag...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.