Bafana se weergawe van ‘Maak die Bulle almal Bokke’

VET PRET MET DIE RONDE BÔL

Bafana se weergawe van ‘Maak die Bulle almal Bokke’

Die omvang van Bafana Bafana se sege oor Marokko het vir LOUIS DE VILLIERS onkant betrap, en nie in die sokker-sin van die woord nie.

SIT en tik ek nou vroeg Woensdagoggend bra verbysterd oor Bafana Bafana hier in my vallei.

Het die gawe mense van VWB vroeër gesê hulle moet wag; 'n opskudding is geensins buite die kwessie nie, maar die omvang daarvan het my onkant betrap en nie in die sokkersin van die woord nie.

Vroeg in albei helftes wou dit lyk-lyk asof Marokko se Europese sterre Mamelodi Sundo… askies, Suid-Afrika! … soos sosaties gaan inryg en braai, maar benewens 'n bra gelukkige strafskop was die Suid-Afrikaanse verdediging op hulle koppe...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.