As hy Krieket Suid-Afrika was...

SPORT

As hy Krieket Suid-Afrika was...

Sou hy Dean Elgar blink gelek het om nog toetskrieket te speel, skryf LOUIS DE VILLIERS.

TERWYL ek tik, is dit die aand voor die kriekettoets teen Indië op Nuweland en terwyl u lees, het onse Proteas dalk reeds in die hek geduik of Indië in die hoek gedwing vir ’n sensasionele reekssege, hoe kan ’n man raai met dié span?

Die sege in Centurion was nietemin goed genoeg om ons te herinner aan watter formaat en styl van krieket Suid-Afrikaners die beste pas: ’n trop venynige snelboulers en kolwers wat die skynsel van die bal af kan kolf, al is dit dan ook selde met keurige polskolfwerk van die agtervoet af.

As ek Krieket Suid-Afrika was, het ek my komitee al lankal in ’n ry op hulle knieë laat staan om Dean Elgar te lek net waar hy vra om nog ’n seisoen of drie toetskrieket te speel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.