Retro-makietie vir die nuwe jaar

KOS

Retro-makietie vir die nuwe jaar

2023 was vir die meeste van ons 'n rowwe jaar. Daarom begin LIENTJIE WESSELS haar kosstories vir die nuwe jaar met 'n vodka-martini en lekker retro-kosse.

SJOE, verlede jaar was rof, om die minste te sê. Ek dink nie dit is nodig om uit te wei nie – die meeste mense wat ek ken, het hom aan die bas gevoel.

Vir my het die jaar darem wel op 'n hoogtepunt afgesluit met twee groot stukke werk wat goed verloop het ná vele mislukkings die jaar, asook 'n vakansie in die Karoo met tyd vir my mense, lees, kosmaak en om met 'n spesiale drankie onder die appelkoosboom te sit.

So, my kosstorie vir die einde van 2023 en die begin van 2024 begin met 'n vodka-martini, 'n bietjie outyds, maar immer klassiek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.