’n Paartjie groter as die Super Bowl (en Trump)

SWIFTIES VS. MANGO MUSSOLINI

’n Paartjie groter as die Super Bowl (en Trump)

LOUIS DE VILLIERS geniet voetbal in alle vorme en die 49ers is sy dekadeslange Amerikaanse span. Maar 'n sanger en haar boyf het hulle nederlaag in die doodsnikke van die Super Bowl oorskadu.

MY ekse en skuldeisers sal algar getuig dat ek nooit weet wat die datum is nie en 14 Februarie is ongelukkig ’n datum.

So verskoon asseblief my vertraagde Valentynsdag-poging op die 16de, maar ek ly aan ’n kombinasie van déjà vu en bomskok nadat die Kansas City Chiefs verlede Sondag in Las Vegas hul derde Super Bowl in vyf jaar beklink het teen die San Francisco 49ers.

Geniet persoonlik voetbal in alle vorme – rugby, gridiron, sokker, Aussie-reëls, noem maar op – en die 49ers is my dekadeslange Amerikaanse span. Dis ’n moerse okkasie as jou span Super Bowl haal, daar’s immers 32 spanne en stywe stelsels in plek om te verseker dat niemand ooit te groot vir sy skoene raak nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.