Politieke Notaboek | ’n Ander dimensie: wie is meer seniel,...

FAUX PAS

Politieke Notaboek | ’n Ander dimensie: wie is meer seniel, Joe of Donald?

Wat sê dit van die magtige Amerika as albei kante van die politieke verdeling half-seniele outoppies president wil maak, wonder MAX DU PREEZ (self nie meer 'n spring chicken nie). Hy skryf ook oor Alan wat die Winde uit die ANC se seile gehaal het.

  • 16 Februarie 2024
  • Vrye Denker
  • 7 min om te lees
  • artikel 8 van 29

JOE Biden en Donald Trump ding nou mee oor wie die meeste blapse in openbare toesprake kan maak en die slegste geheue het.

Biden is 81, Trump is 77. En tensy iets drasties gaan gebeur, gaan een van hulle Amerika se nuwe president wees. Ja, die “leier van die vrye wêreld” met die magtigste weermag en sowat 6 000 kernwapens wat die aardbol in 'n vuurbal kan verander.

As jy die Republikeine wil glo, ly Biden aan gevorderde demensie. Donald Trump het nou wel nie dieselfde ouman-skuifelstappie nie, maar hy maak veel meer faux pas as die dienende president...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.