Politieke Notaboek | Ruk ons stede reg en herstel ons nasionale trots

NOG 75 DAE

Politieke Notaboek | Ruk ons stede reg en herstel ons nasionale trots

MAX DU PREEZ glo die vinnigste en maklikste wat Suid-Afrika uit die as kan opstaan, is om ons weer trots op ons stede en dorpe te maak. Hy skryf ook oor die opgang en tragiese ondergang van Pravin Gordhan.

MET die beëindiging van die ANC se dominansie aan die einde van Mei en met die tussentrede van die top-sakeleiers wat die staat wil help regruk, lyk die toekoms op nasionale vlak glad nie meer so donker nie.

Maar ek en jy en ons medeburgers leef in stede en dorpe. Dis waar ons huise is. Dis waar ons werk, ontspan, winkels toe gaan, waar ons kinders skoolgaan en grootword. Dis waar ons wakker word en ons omgewing die eerste ervaar.

My hoop loop sterk dat die nasionale gemoed na die verkiesing van 29 Mei betekenisvol gaan verbeter, dat die algemene atmosfeer van neerslagtigheid gaan lig. Daar is baie positiewe energie los in die land en dit kan tot 'n nuwe positiwiteit lei as die ANC se houvas en arrogansie van die laaste 30 jaar gestuit word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.