Verkiesing ’24: Van ‘onmoontlik’ na ‘dalk’ na ‘waarskynlik’

KEUSES, KEUSES, KEUSES

Verkiesing ’24: Van ‘onmoontlik’ na ‘dalk’ na ‘waarskynlik’

Dit lyk al hoe meer asof die uitslae van die komende algemene verkiesing 'n helse skok gaan wees wat die balans van mag fundamenteel gaan verskuif, skryf MAX DU PREEZ. Die oënskynlike gewildheid van Jacob Zuma se MK Party is die verrassing van die dekade.

DRAMA. Intrige. Geheime politieke befondsing. Moontlike onstabiliteit. “Gamechangers”. Die begin van die einde van die ANC. 'n Heel nuwe era in Suid-Afrika. Zuma as Lasarus. Zoeloe-nasionalisme wat gedy.

Dit is alles gonsfrases waarvan ons in die maande wat voorlê, nog baie gaan hoor.

As die jongste politieke meningspeilings die politieke werklikheid selfs naastenby reflekteer, kan ons dit nou as 'n feit aanvaar dat Suid-Afrika ná die verkiesing (waarskynlik die laaste week in Mei) deur 'n koalisie van partye regeer gaan word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.