Ayanda Allie en die staatsrede-tirade wat die nasie aangegryp het
ONDERHOUD

Cyril Ramaphosa het pas sy staatsrede voltooi toe ’n eNCA-verslaggewer Ayanda Allie van Build One South Africa om kommentaar nader. Die jong, geleerde vrou se woedende reaksie het die land se verbeelding aangegryp en die videogreep van haar kritiek op die president het op sosiale media vlamgevat. ANNELIESE BURGESS het met haar gepraat oor haar visie vir die toekoms.
SY is die belese vlagdraer vir ’n hele nuwe generasie politieke leiers. Opgevoed, bekwaam, bedagsaam. Gefokus. Ingelig. ’n Aktivis. ’n Denker. Die teenoorgestelde van die vertonerige nonsenspraters wat nou al sekere dele van die opposisiebanke verpersoonlik.
Daar is diepsinnigheid agter haar indrukwekkende verbale IK.
Sy het joernalistiek gestudeer en vir 702, eNCA en die SAUK gewerk. Sy het ook vir die regering gewerk as ’n woordvoerder van Fikile Mbalula toe hy minister van vervoer was. Sy het ’n meestersgraad in openbare administrasie en bestuur ook reeds byna ’n dekade lank Bhuko Bami, ’n jeugontwikkelingsentrum in Dobsonville, Soweto. Ayanda Allie is die teenoorgestelde van ’n grootpraterige loopbaanpolitikus...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Helse skok wag dalk in verkiesing
Eskom tussen die ANC en hoop vir verkiesing
’n Liewendagge Afrikaans wink
Pres. Cyril Matamela Ramaphosa se dramatiese staatsrede
’n Nuwe regering van nasionale eenheid?
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.