Wanneer sport die nostalgie-kliertjie kielie

SPORT

Wanneer sport die nostalgie-kliertjie kielie

LOUIS DE VILLIERS onthou sy eerste krieketheld Mike Procter. Hy besef ook dat nostalgie ongelukkig nie die rekeninge betaal nie.

DIS amper presies 54 jaar sedert ek die eerste maal na krieket by Nuweland gaan kyk het.

Op net duskant 62 is ek deesdae redelik die wors vir weer, soos die Engelsman sê, en op net anderkant 136 is die ou stadion selfs effens muwwer as die uwe, wat deesdae ongestoord in pantoffels en onadviseerbare gesighare winkels toe gaan.

Dis natuurlik nie ’n goeie voorkoms om mee, sê, kriekettoetse aan te bied nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.