’n Brandweerhoof in die hitte van die stryd gesmee
ONDERHOUD

Clinton Manuel is die brandweerhoof in Kaapstad, waar daar sedert Desember ’n ongekende 13 000 brande was. ANNELIESE BURGESS het met hom gepraat oor sy weiering om kompromieë oor fiksheid- en opleidingstandaarde aan te gaan, hoekom hy glo brandstigting sit agter van die Skiereiland se grootste somerbrande en hoe hy amper sy lewe in die verterende Knysna-inferno verloor het.
DIT is 2017. Die jaar van die groot brand in Knysna. Clinton Manuel is die brandweerhoof.
Dié Tuinroete-dorpie word deur 'n sirkel van vlamme omring. Manuel het in sy meer as 30 jaar in die diens nog nooit soiets gesien nie. Hy is besig om die een gebied ná die ander te ontruim.
“Ek het 'n bietjie te ver opgegaan en het myself skielik voor 'n aankomende vlammesee bevind. Die snot en die trane het geloop. Ons lei ons brandbestryders op dat jy met so 'n see van vlamme by die swartverbrande kolle moet uitkom ... dit sal warm wees, maar jy sal nie brand nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Vars bries vir Tshwane
Hoekom val slim vroue vir misdadige mans?
Die ‘ontkaping’ van Fort Hare
Mik Songezo Zibi na die hoogste stoel?
’n Verwoerd breek weg van ‘Afrikanerwaardes’
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.