Politieke Notaboek | 29 Mei 2024. Die Dag van die Wederkoms....

POPULISME & RETORIEK

Politieke Notaboek | 29 Mei 2024. Die Dag van die Wederkoms. Is jou sake reg?

MAX DU PREEZ skryf oor die werklike kwessies van die verkiesing, oor Opperbevelhebber Gatomswaai en Enoch se R150 biljoen.

DIE ANC sal regeer tot Jesus se wederkoms, het oud-pres. Jacob Zuma in 2009 gesê.

Hy sal nou, 15 jaar later, seker sy woorde wil sluk want hy is nou self nie meer in die ANC nie en verklaar dat sy MK Party (MKP) die ANC op 29 Mei gaan uitstof. Of dalk sal hy dit plooi en sê MKP is die Ware, Gesuiwerde, Herstigte ANC en sy voorspelling staan.

Daar is 96 dae oor voor stemdag. Wat is dit wat kiesers gaan swaai om vir 'n ander party as in die verlede te stem?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.