Sesnasies-melankolie vir die Hane

SPORT

Sesnasies-melankolie vir die Hane

Les Bleus se ondergang het begin met die verloorslag met een punt teen die Springbokke en dit duur net voort. LOUIS DE VILLIERS bespreek die Sesnasies-rugbytoernooi soos net hy kan.

FRANKOFILIE?

Ek pleit skuldig.

Ouballies van my tiep het maar altyd die plek geromantiseer; selwers het ek darem jare gelede my Hemingway-fiksasie kon afskud. Sy stories het gereeld uitgewoed tussen Amerikaanse reisigers in La Belle France, wat weens ’n uiters gunstige dollar/frank-wisselkoers ’n bestaan kon maak deur een maal 'n week per telegram ’n rubriek vir ’n dagblad in Des Moines te stuur...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.