Die smalle weg deur Angola

TOLLA SE STORIE

Die smalle weg deur Angola

In Desember 1998 het 'n 30-jarige TOLLA LOMBARD ’n reis van tien dae na die suide van Angola onderneem om sy liefde aan ’n jong Portugese vrou te verklaar. Dit sou sy lewe verander. Eers tien jaar later, in Augustus 2008, was hy emosioneel gereed om sy storie te deel. Hier is dit.

  • 22 Maart 2024
  • Vrye Denker
  • 43 min om te lees
  • artikel 6 van 27
  • Tolla Lombard

KORT voor die uitbreek van die Angolese burgeroorlog in 1975 het duisende etniese Portugese uit Angola gevlug – byna al die afstammelinge van Portugese setlaars.

Die meeste is Portugal toe, maar talle het met die besittings wat hulle in motors en op vragmotors kon laai deur die grens gevlug tot in die destydse Suidwes-Afrika (Namibië).

My storie is nie grootpraat of slimstories nie. Dis eintlik 'n alledaagse Afrika-verhaal. Dit gaan oor die Lopes-familie van Menongue in die Cuando Cubango-provinsie in die suidooste van Angola, teen die Cuebe-rivier, ’n sytak van die Okavango...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.