‘Maak dit reg op die natuurlike manier, chow LSD’

MIKRODOSERING

‘Maak dit reg op die natuurlike manier, chow LSD’

Selfdosering met psigedeliese middels om by sielkundige en geestelike gesondheid uit te kom, spoel soos ’n golf oor die wêreld. Maar hoe veilig is dit, en wat sê die suiwer wetenskap? ALI VAN WYK het die reis na verligting probeer neem.

“MY naam is Deon en ek is ’n microdoser.”

Dié boodskap verskyn op WhatsApp met ’n vreemde +49-nommer. Dit vat my ’n oomblik om te besef dis Deon Maas, skrywer, joernalis en kulturele kommentator.

Ek het ’n dag vroeër op Facebook gevra dat mense wat met magic mushroom microdose, my kontak. Ek soek inligting vir ’n artikel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.