Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

BULLETIN

Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

NUUSBULLETIN: 6 FEBRUARIE 2021

Goeiemôre liewe vriende

Dis naweek. En ons mag ons voete weer in die see sit. En daar is weer 'n bottel wyn of twee in die drankkabinet. Maar Covid bly soos 'n donker wolk oor ons beweeg. En ons politiek raak al hoe maller.

As jy, soos ek, kopkrap oor die teedrinkery by Nkandla gister en wonder watse donker brousels nou weer daar uitbroei, moet jy nie Max du Preez se politieke notaboek (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-02-04-politieke-notaboek-oor-msholozi-se-vinger-ace-en-n-nkandla-teeparty-met-juju/) (oor Msholozi se vinger, Ace, en ’n Nkandla-teeparty met Juju) misloop nie..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X