Soos familie

BULLETIN

Soos familie

NUUSBULLETIN: 7 FEBRUARIE 2021

  • 07 Februarie 2021
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeiemôre!

Die afgelope Vrydagoggend kry die Vrye Weekblad-span ’n e-pos van vriend en bydraer Herman Lategan. Dit lui só: “Vandag is weer ’n fantastiese uitgawe, soveel om te lees. As ek julle is, maak ek die sjampanje oop en drink sommer ’n hele bottel elk.”

Ek kan nie namens die res van die span praat nie, maar hier te huis was daar ongelukkig nie ’n druppel nie, en natuurlik was die sjampanjewinkel reeds toe. Maandag stel ek dit reg vir ingeval volgende Vrydag weer iets ter viering oplewer. Intussen verskaf e-posse soos Herman s’n oorgenoeg plesier...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.