Amerikaners leer van braaibroodjies

SPEK EN EIERS MET ANNELIESE

Amerikaners leer van braaibroodjies

NUUSBRIEF: 14 FEBRUARIE 2021

Goeiemôre liewe vriende

Dis Sondag, so ek mag maar weer oor kos praat.

Daar is 'n paar dinge wat ons nou al van die tipiese Vrye Weekblad-leser  weet (en ons sluit die redaksie hierby in). Twee daarvan is dat ons sterk opinies het oor braaibroodjies en sommer bakleierig kan raak oor pap (Max se belydenis van 'n papsnob (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2020-09-21-belydenis-van-n-papsnob/) het in September soveel reaksie ontlok ek moes 'n spesiale filter daarvoor op my inboks instel)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X