Pienk spaghetti en beetkaviaar

BULLETIN

Pienk spaghetti en beetkaviaar

NUUSBRIEF: 21 FEBRUARIE 2021

Goeiemôre!

Soms gesels ons oor beet.

Dis nou ek en Anneliese Burgess, wat om die beurt vir julle op Sondae skryf. Ons het nie net ’n naam (amper) gemeen nie, ons is albei op ons gelukkigste in die kombuis, alhoewel Anneliese se kombuis mooier is as myne, en haar geesdrif vir kos, kosboeke en kosmaak nie soos myne tydens inperking ’n knou weg het nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.