Geluk is in ’n vriesende plaasdam

SPEK EN EIERS MET ANNELIESE

Geluk is in ’n vriesende plaasdam

NUUSBRIEF: 28 FEBRUARIE 2021

Goeiemôre

Leo Babauta is die stigter van Zen Habits (https://zenhabits.net/archives/), 'n webwerf oor eenvoud en die kuns om aandagtig te leef. Die webwerf het meer as twee miljoen lesers en dit is op die tydskrif Time se lys van die 25 topblogs in die wêreld.

Leo noem homself 'n “onsekerheidsafrigter" en hy gee nou al 14 jaar lank, op sy eenvoudige en pretensielose manier, raad oor hoe ons met meer insig beheer oor ons lewe kan neem...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.