Blou bloed op ’n Kaapse strand

MAANDAG MET MAX

Blou bloed op ’n Kaapse strand

NUUSBRIEF: 1 MAART 2021

Goeiemôre vriende

Die vernoeming van Bhayi se lughawe na Dawid Stuurman (1773 – 1823) was ’n goeie besluit. Dié Khoi-Khoi-leier was ’n vryheidsvegter in die ware sin van die woord. Dit is regtig hoog tyd dat Suid-Afrika meer erkenning aan die Khoi-Khoi- en Boesman-helde gee.

(As ek sê Bhayi, bedoel ek natuurlik Gqeberha. Ek stem saam met my oudkollega Fikile-Ntsikelelo Moya en ander dat Port Elizabeth dalk eerder na Bhayi – die Baai, in Afrikaans – verander moes gewees het. Die meeste inwoners noem dit al geslagte lank so en sal dit waarskynlik aanhou doen. Maar dis nie die moeite werd om daaroor te kerm nie. Ek het goed geoefen en kan Gqeberha al soos ’n wafferse Xhosa-spreker uitspreek.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.