Nee sorrie, ek wil nie met jou zoom nie

DINSDAG MET ANNELIESE

Nee sorrie, ek wil nie met jou zoom nie

NUUSBRIEF: 2 MAART 2021

Goeiemôre

Ek het 'n baie liewe vriendin wat my gereeld (probeer) facetime. Ek sê probeer, want ek doen nie video-oproepe nie. Ek het nog nooit daarvan gehou nie. En sal nooit nie. Veral nie nou nie. Ek wil nie gesien word nie. Ek is gemaklik in my videolose bubble. Maar as jy net op die foon wil gesels, is ek in!

Dit laat my dink aan my pre-Covid-irritasie. Jy bel iemand en hulle kind antwoord die foon. Daar is min interaksies wat my so heeltemal van my sinne beroof soos om met 'n klein kind te praat wat nie geweldig baie woorde het nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X