Gegroet!
Ek het simpatie met studente wat teen uitsluiting by universiteite op grond van hulle geldelike vermoëns betoog.
As ons na ’n meer regverdige samelewing streef en dus aan gelyke geleenthede vir almal glo, moet ons saamstem dat dit onhoudbaar is dat jong mense wie se skoolprestasies aandui dat hulle goeie studentemateriaal is, toegang geweier word bloot omdat hulle ouers nie genoeg geld verdien nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.