Hoekom Covid ons so kwaad maak

GEE GAS

Hoekom Covid ons so kwaad maak

NUUSBRIEF: 25 Maart 2021

NET mooi 'n jaar gelede was ons in die winkel om genoeg kos, drank en sigarette te koop om te hou vir die 21 dae lange inperking wat Cyril Ramaphosa aanvanklik aangekondig het om die verspreiding van Covid-19 te beperk sodat die gesondheidsdienste kon voorberei.

Ons was reg vir om vir volk en vaderland by die huis te bly en om 20:00 te klap vir die essensiële werkers (in die suburbs is dit Woolworths-kassiere, dokters en verpleegsters, in daai volgorde). Als was net te lekker kumbaya.

Maar ons eerste fight het al uitgebreek voordat die deure toe was: toe Cyril gesê het middernag op 26 Maart, het hy bedoel ons is gegrendel van die een minuut na middernag op die 26ste, of die 27ste? Dit was amper soos daai tyd met die rok wat blou en swart of wit en goud is (https://time.com/4238688/the-dress-1-year-anniversary-white-gold-blue-black/): dit hang net als af van in watter lig dit beskou word.  ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.