Die varke in die verhaal

DONDERDAG MET ADRI

Die varke in die verhaal

NUUSBRIEF: 8 APRIL 2021

Goeiemore vriende

Een van die mees oorvertelde stories in moderne politiek is die een oor 'n naamlose vark ('n dier, nie 'n politikus nie) en Lyndon B. Johnson, die 36ste president van die VSA. In 'n artikel in die reeks Fear and Loathing on the Campaign Trail '72 in die tydskrif Rolling Stone beskryf die gonzo-joernalis Hunter S. Thompson só een van die oudste en mees doeltreffende truuks in die politiek: 

“Every hack in the business has used it in times of trouble and it has even been elevated to the level of political mythology in a story about one of Lyndon Johnson’s early campaigns in Texas...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X