Die moord op Marike, Koos du Plessis se musiek en ’n verlange na ...

SES VAN DIE BESTE

Die moord op Marike, Koos du Plessis se musiek en ’n verlange na die saamwees van Ramadaan

NUUSBRIEF: 17 APRIL 2021

Goeiemôre

Hiermee my keuse van die lekkerste stories uit die nuwe uitgawe.

Benewens Max du Preez se Politieke Notaboek (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-04-15-politieke-notaboek-vasbyt-oom-jacob-min-dae-vir-jou/) waarin hy skryf oor Jacob Zuma se “long walk to jail" en Mogoeng Mogoeng se ongeskiktheid as hoofregter, Annelize Visser se heerlike onderhoud met (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-04-15-magda-wierzycka-se-biljoendollar-gap-jaar/)Magda Wierzycka (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-04-15-magda-wierzycka-se-biljoendollar-gap-jaar/) en Heindrich Wyngaard se blik op partybefondsing (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-04-15-die-nare-waarheid-oor-partybefondsing/), is hier my ses gunstelingstories van die week:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X