Op soek na ’n land met ’n meer menslike gesig

MAANDAG MET MAX

Op soek na ’n land met ’n meer menslike gesig

NUUSBRIEF: 18 APRIL 2021

Gegroet!

Ek is g’n verbete ANC-hater nie, maar my geduld raak op met Suid-Afrika se regerende party wat maar net nie die babbelas van bevrydingsbeweging-wees kan afskud en met visie effektief in belang van alle burgers kan regeer nie.

As ek die septer in die ANC geswaai het, sou ek vandag 'n dekreet uitgevaardig het dat geen leier weer die woorde “kameraad”, “revolusie” of “radikale transformasie” mag gebruik nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X