Waar die waarheid lê

'n HOT NOOT

Waar die waarheid lê

NUUSBRIEF: 20 APRIL 2021

Dagsê julle

Rondom hierdie tyd drie jaar gelede het die Universiteit Stellenbosch aan vryeweekblad.com (https://www.vryeweekblad.com/) se uitgewer en mede-redakteur, Max du Preez, die graad Doktor in die Wysbegeerte, (DPhil), honoris causa, toegeken.

Sedertdien het ek hom van tyd tot tyd as “doktor” aangespreek wanneer ek sy arm wou draai om aan ’n radioprogram of 'n kunstefees-gesprek onder my leiding deel te neem, maar ek weet ook hy is eintlik nog net so verleë oor die verering as die dag in 2018 toe hy die graad ontvang het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.