Wat is Buthelezi se plek in ons geskiedenis?

MAANDAG MET MAX

Wat is Buthelezi se plek in ons geskiedenis?

NUUSBRIEF: 10 MEI 2021

Goeiedag!

Dis dalk tyd om Mangosuthu Buthelezi se plek in ons geskiedenis behoorlik op te weeg. Hier is net ’n paar gedagtes.

Daar kan min twyfel wees dat die bloedige konflik tussen sy Inkatha en die UDF/ANC in die laat 1980’s en vroeë 1990’s nie sou plaasgevind het as Buthelezi nie sy stempel van goedkeuring daarop geplaas en kop in een mus met elemente van die laaste wit regering se veiligheidsmagte was nie. Ek het self gedurende dié tyd daaroor verslag gedoen...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X