Die reuk van taal

'N HOT NOOT

Die reuk van taal

NUUSBRIEF: 18 MEI 2021

Hallo julle

Apartheid het verlede week getrend. Maar soos julle weet, is om te trend nie altyd 'n maatstaf vir die gewildheid van die woord, persoon of die kwessie oor wie daar getweet word nie. Heel dikwels is dit presies die teenoorgestelde: Dit kan afsku aandui.

En ek wil glo dat julle sal saamstem dat enigiemand wat die volle, mensonterende omvang van apartheid beleef het (of daaroor gelees het as jy bevoorreg was om in 'n ander, vrye, demokratiese Suid-Afrika gebore te word) sal enigiets prysenswaardigs daaroor vind om oor te vertel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X