Oor karma, Afrikaner-genetika, Onse Helen, en ’n nuwe Kaapse lughawe

SES VAN DIE BESTE

Oor karma, Afrikaner-genetika, Onse Helen, en ’n nuwe Kaapse lughawe

NUUSBRIEF: 29 MEI 2021

Goeiemôre vriende

Hiermee my aanbevelings van die lekkerste stories in hierdie week se uitgawe:

So, behalwe vir Adri Kotzé se artikel oor ivermektien (https://www.vryeweekblad.com/wetenskap-en-tegnologie/2021-05-28-ivermektien-aanvraag-skiet-wreldwyd-die-hoogte-in/), waarna die aanvraag wêreldwyd geweldig toeneem, Heindrich Wyngaard se stuk oor die menseregte-aktivis Yasmin Sooka (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-05-27-hokaai-ons-moet-eers-di-werk-klaarmaak/) se kragtige pleidooi oor ’n onafgehandelde historiese kwessie, en my storie oor die reperkussies van die geheime wat Norma Mngoma (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-05-27-norma-gigaba-van-spogtroue-tot-tronksel-en-t-brand-die-waarheid-los/), vervreemde vrou van Malusi Gigaba, oor hom en die Guptas uitlap, hiermee my keuse van nog ses stories waarmee jy jou Saterdag kan verwyl:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.