Gaan op, kaalkop!

MAANDAG MET MAX

Gaan op, kaalkop!

NUUSBRIEF: 31 MEI 2021

Dagsê vriende en ander lesers

Die Ou Testamentiese profeet Elisa is my held.

Kom ek herinner jou aan wat met hom gebeur het. 2 Konings 2:23: “En daarvandaan het hy [Elisa] opgegaan na Bet-El; en terwyl hy met die pad opgaan, kom daar klein seuntjies uit die stad uit wat met hom spot en vir hom sê: Gaan op, kaalkop! Gaan op, kaalkop!”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.