Goeie Donderdag, vriende
Van Maandagoggend af al voel dit of ek 'n hengse babelaas het. Ek kan skaars my oë oophou, my lyf is seer en tam en 'n dowwe hoofpyn wil net nie wyk nie. Dis nie van 'n alkoholgefuif nie (dis minstens 'n week sedert ek 'n druppel of twee oor my lippe gehad het, ek sweer) maar van 'n naweeklange, obsessiewe speurreeks-fuifkyk.
Dis die Britse aktrise Kate Winslet, verewig met glansende lokke, roomwit vel en perskeblos in die 1997-treffer Titanic, se grinterige, amper-middeljarige en komplekse Mare Sheehan in Mare of Easttown wat my die hele naweek so aan die gang gehou het. Ek kon nie ophou voordat ek ál 7 episodes deurgedraf het nie. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.