Gedagtes oor ons goor plaaslike regering, melktert-gesukkel...

SONDAG MET ANNELIESE

Gedagtes oor ons goor plaaslike regering, melktert-gesukkel en SA se eie vermoet

NUUSBRIEF: 13 JUNIE 2021

Goeiemôre liewe vriende

Ek het hierdie week weer met “regrukkers" op die platteland gesels (lees my storie hier (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-06-11-ons-groot-regruk-dossier-2-cradock-winburg-en-reitz-rol-moue-op/)) oor hoe sommige gemeenskappe die verval van hulle dorpe probeer stuit. Ten spyte van die inspirerende stories kon ek nie help om heeltyd te wonder nie: Hoe het ons op dié punt gekom? Hoe gebeur dit dat 'n munisipaliteit se dienslewering tot stilstand ruk?

Dat 'n gemeenskap die vullis-optel-funksie van 'n munisipaliteit moet oorneem? Dat hulle hulle eie trekkers moet instuur om die gras in 'n park of 'n sportveld te sny? Dat hulle slaggate en waterpype moet regmaak?  Of die dorp se asgate gaan oopstoot sodat daar 'n plek is om rommel weg te gooi? Of die strate verf? Of probeer plan maak omdat rioolvullis in die riviere inloop? Of die krane opgedroog het?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.